gerieflike akkomodasie vir Bejaardes
Versorgingseenheid vir Bejaarde, Semi Verswak, Verswak en Alzheimer persone in verskillende stadiums van verswakheid.
Nigel is geleë aan die suid-oostelike grens van Gauteng. Nigel Tuiste vir Bejaardes se geboue is in 1972 opgerig deur die Nigelse Stadsraad, maar word bedryf deur die Nederduitse Gereformeerde Barmhartigheidsdiens naamlik Tutela.
Nigel Tuiste vir Bejaardes beskik oor drie tipes akkomodasie:
Tel: 011 814 5313
info@nigeltuiste.org.za
158 Hendrik Verwoerd St, Ferryvale, Nigel, 1491
Verswakte bejaardes, waarvan baie bed- of kamergebonde is, word in die verwakte eenheid omvattend versorg.
kontak ons
Besoek ons by ons Facebook webwerf vir nuutste gebeure en ontwikkelinge.